Chris Lemmon (gebore 22 Junie 1954) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Just Before Dawn (1981), Firehead (1991), en Wishmaster (1997), en in die televisiereeks Duet (1987).
Filmografie Rolprente 1980: The Happy Hooker Goes Hollywood 1981: Just Before Dawn 1985: Going Undercover 1986: Weekend Warriors 1988: A Place to Hide 1990: Corporate Affairs 1991: Firehead 1991: Lena's Holiday 1997: Wishmaster 2009: The Funk Parlor 2014: My Dog the Space Traveler
Televisiereekse 1979: Brothers and Sisters 1982: Fantasy 1987: Duet 1989: Open House 1994: Thunder in Paradise
Televisierolprente 1984: The Outlaws 1993: This Joint Is Jumpin'''
Video's 1994: Thunder in Paradise II 1995: Thunder in Paradise 3 2002: Magic Time: A Tribute to Jack Lemmon 2005: Just Before Dawn: Lions, Tigers and Inbred Twins''
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu