Braeden Lemasters (gebore 27 Januarie 1996) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Flock of Four (2017) en in die televisiereekse T@gged (2016) en The Romanoffs (2018).

Filmografie Rolprente 2017: Flock of Four

Televisiereekse 2009: Men of a Certain Age 2013: Betrayal 2016: T@gged 2018: The Romanoffs

Televisierolprente 2015: R.L. Stine's Monsterville: Cabinet of Souls

Video's 2012: A Christmas Story 2 2012: Catching Up with Ralphie and His Family 2012: 'A Christmas Story' We All Know and Love 2012: The House Then and Now

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu