Brad Leland (gebore 15 September 1954) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Friday Night Lights (2004), Hancock (2008), en Deepwater Horizon (2016), en in die televisiereeks Friday Night Lights (2006).

Filmografie Rolprente 2004: Friday Night Lights 2008: Hancock 2013: The Bystander Theory 2016: Deepwater Horizon 2018: The Great Race 2018: The Last Whistle The Great Race

Televisiereekse 2006: Friday Night Lights 2016: Camp Abercorn

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1954 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu