Jason Butler Harner (gebore 9 Oktober 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Changeling (2008) en Non-Stop (2014), en in die televisiereekse Scandal (2012) en Ray Donovan (2013).
Filmografie Rolprente 2001: The 3 Little Wolfs 2008: Changeling 2008: New Orleans, Mon Amour 2011: The Green 2011: Letters from the Big Man 2014: Non-Stop
Televisiereekse 2012: Scandal 2012: Alcatraz 2013: Ray Donovan 2017: Ozark
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu