Michael Harney (gebore 27 Maart 1956) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad Hurt (2015) en Soy Nero (2016).

Filmografie Rolprente 2007: Captivity 2015: Bad Hurt 2016: Soy Nero 2018: A Star Is Born

Televisiereekse 2013: Orange Is the New Black Project Blue Book

Televisierolprente 2013: hIMPERFECT

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1956 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu