Joey Haro (gebore 29 Mei 1987) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Summertime (2016) en in die televisiereekse Awkward. (2011), Still the King (2016), en Elena of Avalor (2016).
Filmografie Rolprente 2016: Summertime 2016: As You Like It
Televisiereekse 2011: Awkward. 2013: Welcome to the Family 2016: Still the King 2016: Elena of Avalor
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1987 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu