duimnael|Grande in 2024 Frankie Grande (gebore 24 Januarie 1983) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Henry Danger (2014), Haters Back Off! (2016), en Indoor Boys (2017).

Persoonlike lewe Frankie is openlik gay. Op 4 Mei 2022 het Grande met Hale Leon, 'n akteur en model, getrou, met wie hy sedert 2019 uitgaan. In 2023 het hy Italiaanse burgerskap verkry.

Hy is die halfbroer van die sangeres Ariana Grande.

Filmografie Rolprente 2015: Malan Breton a Journey to Taiwan 2017: This Is Everything: Gigi Gorgeous 2017: Little Mix: Glory Days - The Documentary

Televisiereekse 2014: Henry Danger 2015: Hot T 2016: Haters Back Off! 2016: Style Code Live 2016: Gay for Play Game Show Starring RuPaul 2017: Indoor Boys 2017: Candy Crush 2017: Trivial Takedown 2018: Off The Block with Ross and Marissa

Televisierolprente 2015: Worst Post Ever: With Frankie Grande on Oxygen 2016: A Toast to 2016! 2017: The Revengers

Video's 2013: Ariana Grande Feat. Big Sean: Right There 2016: 8th Annual Shorty Awards 2016: 5th Annual Hotbed Gala

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu