Dalton E. Gray (gebore 4 Junie 1997) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dumb and Dumber To (2014) en Flay (2017), en in die televisiereekse American Horror Story (2011) en Scream Queens (2015).

Filmografie Rolprente 2014: Dumb and Dumber To 2017: Flay 1 Dark Night

Televisiereekse 2011: American Horror Story 2015: Scream Queens

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu