Noah Gray-Cabey (gebore 16 November 1995) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Lady in the Water (2006) en in die televisiereekse My Wife and Kids (2001), Heroes (2006), en Code Black (2015).

Filmografie Rolprente 2006: Lady in the Water 2018: Living Dead Presents: Fog City

Televisiereekse 2001: My Wife and Kids 2006: Heroes 2008: Heroes Report 2015: Code Black

Televisierolprente 2008: Heroes: Countdown to the Premiere

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse pianiste Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu