Bryshere Y. Gray (gebore 28 November 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Canal Street (2018) en Sprinter, en in die televisiereeks Empire (2015).

Filmografie Rolprente 2018: Canal Street 2018: Honey: Rise Up and Dance Sprinter

Televisiereekse 2014: Drinking with the Stars 2015: Empire

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu