Sean Grandillo (gebore 9 Desember 1992) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent King Cobra (2016) en in die televisiereekse Scream: The TV Series (2015) en The Real O'Neals (2016).

Filmografie Rolprente 2016: King Cobra 2018: In Reality

Televisiereekse 2015: Scream: The TV Series 2016: The Real O'Neals 2016: Scream After Dark 2018: Youth & Consequences

Video's 2012: Die from a Broken Heart

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1992 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse musici Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu