Jared S. Gilmore (gebore 30 Mei 2000) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent The Back-up Plan (2010) en in die televisiereekse Mad Men (2007), Wilfred (2011), en Once Upon a Time (2011).
Filmografie Rolprente 2010: The Back-up Plan
Televisiereekse 2006: Talkshow with Spike Feresten 2007: Mad Men 2011: Wilfred 2011: Once Upon a Time
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2000 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu