Jared Gilman (gebore 28 Desember 1998) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Moonrise Kingdom (2012), Two-Bit Waltz (2014), No Letting Go (2015), en Paterson (2016).
Filmografie Rolprente 2012: Moonrise Kingdom 2014: Two-Bit Waltz 2015: No Letting Go 2016: Paterson 2017: Juvie 2018: Rhino
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1998 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu