Lawrence Gilliard jr. (gebore 22 September 1971) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Money Train (1995), The Waterboy (1998), Gangs of New York (2002), en Walk of Shame (2014).
Filmografie Rolprente 1991: Straight Out of Brooklyn 1995: Money Train 1995: Lotto Land 1997: White Lies 1998: The Waterboy 2002: Gangs of New York 2008: Turnipseed 2014: Walk of Shame St. Sebastian
Televisiereekse 1993: George 2009: The Beast 2017: WikiWhat?
Televisierolprente 1993: Survive the Night
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu