Michel Gill (gebore 16 April 1960) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Ray Donovan (2013), House of Cards (2013), Mr. Robot (2015), en The Get Down (2016).
Filmografie Televisiereekse 2013: Ray Donovan 2013: House of Cards 2015: Mr. Robot 2016: The Get Down
Video's 2014: House of Cards: Line of Succession
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu