Johnny Ray Gill (* 1985) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Harry's Law (2011), Underground (2016), en BrainDead (2016).

Filmografie Televisiereekse 2011: Harry's Law 2016: Underground 2016: BrainDead

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu