Karl Geary (gebore 31 Mei 1972) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Nadja (1994), The Book of Stars (1999), Hamlet (2000), en The Burrowers (2008).
Filmografie Rolprente 1994: Nadja 1997: Gold in the Streets 1999: The Book of Stars 2000: Hamlet 2002: Happy Here and Now 2003: Coney Island Baby 2004: Timbuktu 2004: Original Child Bomb 2005: Satellite 2008: The Burrowers 2012: Archaeology of a Woman
Televisiereekse 2006: Hide & Seek 2010: Gravity
Televisierolprente 2001: Hysteria: The Def Leppard Story 2001: Earth Angels
Video's 2003: Mimic: Sentinel
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1972 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu