Brian Geraghty (gebore 13 Mei 1975) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bobby (2006), The Guardian (2006), The Hurt Locker (2008), en Flight (2012).
Filmografie Rolprente 2002: Town Diary 2005: Conversations with Other Women 2006: Bobby 2006: The Guardian 2008: The Hurt Locker 2009: Easier with Practice 2010: Krews 2010: Open House 2012: Flight 2012: ATM 2012: Refuge 2013: Kilimanjaro 2014: Wildlike 2017: Avenues 2017: My Days of Mercy 2018: The Standoff at Sparrow Creek 2018: Faith 2019: Supreme Ruler
Televisiereekse 2017: Special Skills 2018: The Alienist Briarpatch
Televisierolprente 2009: Last of the Ninth
Video's 2007: The Guardian: Making Waves 2008: Love Lies Bleeding 2010: The Hurt Locker: Behind the Scenes
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1975