Peter Gerety (gebore 17 Mei 1940) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Charlie Wilson's War (2007), Public Enemies (2009), Paul Blart: Mall Cop (2009), en Flight (2012).

Filmografie Rolprente 2004: Second Best 2005: Runaway 2006: Things That Hang from Trees 2007: Charlie Wilson's War 2009: Public Enemies 2009: Paul Blart: Mall Cop 2009: My Dog Tulip 2012: Flight 2013: Muhammad Ali's Greatest Fight Working Man

Televisiereekse 1993: Homicide: Life on the Street 1996: Public Morals 2011: Prime Suspect 2015: Sneaky Pete

Video's 2009: Cut, Good: The Making of 'Runaway'

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu