Nick Gehlfuss (gebore 21 Januarie 1985) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Love & Mercy (2014) en in die televisiereekse Person of Interest (2011), Shameless (2011), en Chicago P.D. (2014).
Filmografie Rolprente 2014: Love & Mercy
Televisiereekse 2011: Person of Interest 2011: Shameless 2011: The Wingman 2014: Chicago P.D. 2015: Chicago Med
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu