Troy Gentile (gebore 27 Oktober 1993) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Bad News Bears (2005), Nacho Libre (2006), Good Luck Chuck (2007), en Drillbit Taylor (2008).

Filmografie Rolprente 2005: Bad News Bears 2006: Nacho Libre 2007: Good Luck Chuck 2008: Drillbit Taylor

Televisiereekse 2013: The Goldbergs

Televisierolprente 2007: Fugly 2017: The Oscars: All Access

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu