Alan Gelfant (gebore 21 Mei 1957) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Next Stop Wonderland (1998), Who's the Caboose? (1999), Monkeybone (2001), en Desert Saints (2002).

Filmografie Rolprente 1996: The Destiny of Marty Fine 1998: Next Stop Wonderland 1999: Who's the Caboose? 2000: Apartment 12 2001: Monkeybone 2002: Desert Saints 2002: Turn of Faith

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1957 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu