Edi Gathegi (gebore 10 Maart 1979) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Gone Baby Gone (2007), The Twilight Saga: New Moon (2009), X-Men: First Class (2011), en Criminal Activities (2015).

Filmografie Rolprente 2007: Gone Baby Gone 2009: The Twilight Saga: New Moon 2009: RingCon 2009 2011: X-Men: First Class 2011: Atlas Shrugged: Part I 2011: This Is Not a Movie 2015: Criminal Activities 2015: Bleeding Heart 2016: The Watcher 2018: Princess of the Row Pimp The S.H.U

Televisiereekse 2011: Wild Card 2013: Family Tools 2015: Proof 2016: StartUp Briarpatch

Televisierolprente 2010: Vampires: Why They Bite 2018: The Russian Cousin

Video's 2012: Hawken

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Keniaanse manlike akteurs van die 21ste eeu