John Gatins (gebore 16 April 1968) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Norbit (2007), Real Steel (2011), Flight (2012), en Power Rangers (2017).
Filmografie Rolprente 2001: Hardball 2001: Summer Catch 2005: Coach Carter 2005: Dreamer: Inspired by a True Story 2007: Norbit 2011: Real Steel 2012: Flight 2014: Need for Speed 2017: Power Rangers 2017: Kong: Skull Island Real Steel 2
Video's 1995: Leprechaun 3 2012: Real Steel: Building the Bots 2014: Need for Speed: Capturing Speed, Making an Authentic Car Movie
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in die 1960's Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1968