Terrence Evans (20 Junie 1944 – 7 Augustus 2015) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Born in East L.A. (1987), Terminator 2 (1991), The Texas Chainsaw Massacre (2003), en The Texas Chainsaw Massacre: The Beginning (2006).
Filmografie Rolprente 1977: Cody 1987: Born in East L.A. 1991: Terminator 2 2003: The Texas Chainsaw Massacre 2006: The Texas Chainsaw Massacre: The Beginning The Exquisite Continent
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu