Trevor Eyster (gebore 10 Oktober 1978) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger en aktivis. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Salute Your Shorts (1991), Babylon 5 (1994), en Kingdom (2014).
Filmografie Televisiereekse 1991: Salute Your Shorts 1991: Under Cover 1994: Babylon 5 2014: Kingdom 2015: The Dee Armstrong Show
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktiviste Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu