Michael Fairman (gebore 25 Februarie 1934) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Forces of Nature (1999), Thirteen Days (2000), Mulholland Dr. (2001), en Dead Silence (2007).
Filmografie Rolprente 1990: One Day in Dallas 1997: The Nurse 1998: Brina's Problem 1999: Forces of Nature 2000: Thirteen Days 2001: Mulholland Dr. 2007: Dead Silence
Televisiereekse 1982: The Powers of Matthew Star
Televisierolprente 1983: Found Money
Video's 1987: The Story of Book One 1988: Hercules 1996: Kid Cop
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu