Jack Falahee (gebore 20 Februarie 1989) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hunter (2013) en Blood and Circumstance (2014), en in die televisiereekse Twisted (2013) en How to Get Away with Murder (2014).
Filmografie Rolprente 2013: Hunter 2014: Blood and Circumstance 2014: Slider 2015: Lily & Kat 2019: Untitled Hollywood Hills Project
Televisiereekse 2013: Twisted 2014: How to Get Away with Murder
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu