Reid Ewing (gebore 7 November 1988) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Fright Night (2011), Crush (2013), en 10 Rules for Sleeping Around (2013), en in die televisiereeks Zeke and Luther (2009).

Filmografie Rolprente 2011: Fright Night 2011: The Truth Below 2013: Crush 2013: 10 Rules for Sleeping Around 2016: Temps 2017: South Dakota

Televisiereekse 2009: Zeke and Luther

Televisierolprente 2008: Sunday! Sunday! Sunday!

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse sangers Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu