Blake McIver Ewing (gebore 27 Maart 1985) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Little Rascals (1994), Tarzan (1999), Hey Arnold! The Movie (2002), en Raising Helen (2004).

Filmografie Rolprente 1994: The Little Rascals 1999: Tarzan 2002: Hey Arnold! The Movie 2004: Raising Helen

Televisiereekse 1998: Pinky, Elmyra & the Brain 2013: I'm a Stripper 2013: Jen in Session 2018: #Still Got It

Video's 2009: An Evening with the Golddiggers

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse pianiste Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu