Troy Evans (gebore 16 Februarie 1948) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Under Siege (1992), Ace Ventura: Pet Detective (1994), The Frighteners (1996), en Fear and Loathing in Las Vegas (1998).

Filmografie Rolprente 1992: Under Siege 1994: Ace Ventura: Pet Detective 1996: The Frighteners 1998: Fear and Loathing in Las Vegas 2013: Dracano

Televisiereekse 2014: Bosch

Televisierolprente 1991: Big Deals 1994: Green Dolphin Beat 2004: Tiger Cruise

Video's 2017: Teen Wolf: Never. Say. Die. The Story Of Teen Wolf

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu