Josh Evans (gebore 16 Januarie 1971) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Born on the Fourth of July (1989), Ricochet (1991), The Doors (1991), en The Price of Air (2000).

Filmografie Rolprente 1989: Born on the Fourth of July 1991: Ricochet 1991: The Doors 1994: Inside the Goldmine 1997: Glam 2000: The Price of Air 2005: Che Guevara 2006: The Shot Heard Around the World 2009: Everybody Dies 2015: Death in the Desert 2016: Thirty Nine When the Nines Were Sixes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1971 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu