Matthew J. Evans (gebore 9 Augustus 1996) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Bad Teacher (2011) en in die televisiereeks Lab Rats (2012).

Filmografie Rolprente 2011: Bad Teacher

Televisiereekse 2012: Lab Rats

Video's 2010: A War Story, a Love Story 2011: Poetic Justice Project

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu