Josh Ryan Evans (10 Januarie 1982 – 5 Augustus 2002) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Baby Geniuses (1999) en How the Grinch Stole Christmas (2000), en in die televisiereekse Ally McBeal (1997) en Passions (1999).

Filmografie Rolprente 1999: Baby Geniuses 2000: How the Grinch Stole Christmas

Televisiereekse 1997: Ally McBeal 1999: Passions

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Sterftes in 2002 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu