Jack Donner (gebore 29 Oktober 1928) is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Stigmata (1999) en Four Christmases (2008), en in die televisiereeks Star Trek (1966).
Filmografie Rolprente 1963: Escape from Hell Island 1999: Stigmata 2003: Exorcism 2008: Four Christmases 2010: All About Evil 2010: Vampire 2013: A New York Heartbeat
Televisiereekse 1966: Star Trek 2005: The Michael Jackson Trial 2009: So This Is Love
Televisierolprente 2017: OVER & OUT
Video's 1999: Retro Puppet Master 2002: Demon Under Glass
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1928 Kategorie:Sterftes in 2019 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu