Jeffrey Donovan (gebore 11 Mei 1968) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Book of Shadows: Blair Witch 2 (2000), Hitch (2005), en Changeling (2008), en in die televisiereeks Burn Notice (2007).

Filmografie Rolprente 1995: Throwing Down 1997: Catherine's Grove 2000: Book of Shadows: Blair Witch 2 2004: Sam & Joe 2005: Hitch 2006: Believe in Me 2006: Come Early Morning 2008: Changeling 2008: Hindsight 2015: Extinction 2018: Sicario: Day of the Soldado 2019: Villains

Televisiereekse 2000: The Beat 2004: Touching Evil 2006: Enemies 2007: Burn Notice 2016: Shut Eye

Televisierolprente 2011: Burn Notice: The Fall of Sam Axe

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu