Colin Donnell (gebore 9 Oktober 1982) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Arrow (2012), The Affair (2014), en Chicago Med (2015).
Filmografie Rolprente 2018: Sell By
Televisiereekse 2012: Arrow 2014: The Affair 2015: Chicago Med
Televisierolprente 2015: Love Is a Four-Letter Word
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu