Alex Désert (gebore 18 Julie 1968) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Swingers (1996), High Fidelity (2000), en Alexander and the Terrible, Horrible, No Good, Very Bad Day (2014).

Filmografie Rolprente 1996: Swingers 2000: High Fidelity 2014: Alexander and the Terrible, Horrible, No Good, Very Bad Day 2019: Pick It Up! - Ska in the '90s

Televisiereekse 1988: TV 101 1990: The Flash 1992: The Heights 1998: Becker 2004: Harry Green and Eugene 2010: The Avengers: Earth's Mightiest Heroes 2011: The LeBrons 2012: In Session with Jonathan Pessin 2013: Mr. Pickles 2016: Sing It! 2018: Of Mics and Men: The Summer of Ska

Televisierolprente 1994: Galaxy Beat 2011: Let's Do This! 2018: Freaky Friday

Video's 1991: The Flash II: Revenge of the Trickster 1992: Flash III: Deadly Nightshade

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu