Daniel DeWeldon is 'n Amerikaanse akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente One Must Fall (2018), Anonymous 616 (2018), Underdog (2018), en Chaser.

Filmografie Rolprente 2016: Emperor of the Free World 2016: Blueprint 2017: The Custodian 2018: One Must Fall 2018: Anonymous 616 2018: Underdog Chaser Amsterdam The Elephant Ride Buddha and Clyde

Video's 2001: Uta Hagen's Acting Class 2005: Unseen 2008: Wide Awake: Short Film Series

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu