Joe Dietl is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Thin Pink Line (1998) en Can't Stop Dancing (1999), en in die televisiereeks Where the Bears Are (2012).
Filmografie Rolprente 1998: The Thin Pink Line 1999: Can't Stop Dancing
Televisiereekse 2012: Where the Bears Are
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu