Daveed Diggs (gebore 24 Januarie 1982) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Zootopia (2016), Ferdinand (2017), Wonder (2017), en Blindspotting (2018).
Filmografie Rolprente 2016: Zootopia 2016: Growing Up Wild 2017: Ferdinand 2017: Wonder 2017: Hamilton: One Shot to Broadway 2018: Blindspotting 2018: Basketball: A Love Story
Televisiereekse 2016: The Tony Beat 2018: Central Park
Video's 2012: Yoga Boner 2016: Clipping.: Wriggle
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Afro-Amerikaanse Jode