Alexander DiPersia (gebore 6 Maart 1982) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente I Am Legend (2007), Forever (2015), en Lights Out (2016).
Filmografie Rolprente 2007: I Am Legend 2012: Hemingway 2015: Forever 2016: Lights Out
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu