Major Dodson (gebore 12 Julie 2003) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Left Behind (2014) en in die televisiereekse The Walking Dead (2010), American Horror Story (2011), en Revolution (2012).

Filmografie Rolprente 2014: Left Behind 2019: Tyson's Run

Televisiereekse 2010: The Walking Dead 2011: American Horror Story 2012: Revolution 2017: Gwen's World of Weird

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2003