Ethan Dizon is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Inevitable Defeat of Mister & Pete (2013), Spider-Man: Homecoming (2017), en Avengers: Infinity War (2018).
Filmografie Rolprente 2013: The Inevitable Defeat of Mister & Pete 2017: Spider-Man: Homecoming 2018: Avengers: Infinity War
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 2002 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu