Robert Desiderio (gebore 9 September 1951) is 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Save Me (2007) en Liberal Arts (2012), en in die televisiereekse Knots Landing (1979) en Maximum Security (1984).
Filmografie Rolprente 1996: Paul Monette: The Brink of Summer's End 2007: Save Me 2012: Liberal Arts
Televisiereekse 1979: Knots Landing 1984: Maximum Security 1985: MacGruder and Loud 1986: Heart of the City 2008: Life in General
Televisierolprente 1981: The Princess and the Cabbie 1986: Mr. and Mrs. Ryan 1989: Original Sin 1991: Stop at Nothing 1993: Broken Promises: Taking Emily Back 1994: Jonathan Stone: Threat of Innocence 1998: No Laughing Matter 1999: Take My Advice: The Ann and Abby Story 2000: Murder in the Mirror
Video's 2006: Return of the Thundering Herd: The Story That Inspired 'We Are Marshall'
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu