Seamus Dever (gebore 27 Julie 1976) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Hollywoodland (2006) en in die televisiereekse Threshold (2005) en Castle (2009).
Filmografie Rolprente 2002: Monkey Love 2002: Outside the Law 2006: Hollywoodland 2008: Affairs in Order 2008: The Essence of Depp 2009: Ready or Not The Extraordinary Farewell
Televisiereekse 2002: Deep Cover 2005: Threshold 2009: Castle
Televisierolprente 2004: Nikki and Nora
Video's 2013: Castle: Lot Cops
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1976 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu