Ryan Devlin (gebore 5 Junie 1980) is 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Deck the Halls (2006) en in die televisiereekse Grey's Anatomy (2005) en The War at Home (2005).

Filmografie Rolprente 2006: Deck the Halls 2009: Weather Girl

Televisiereekse 2000: ET on MTV 2004: MDN 2005: Grey's Anatomy 2005: The War at Home 2008: Rock the Cradle 2014: Are You the One? 2018: Olive Forever

Televisierolprente 2007: The World According to Barnes 2009: The Grean Teem

Video's 2009: Imaginary Larry

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu