Will Chase (gebore 12 September 1970) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Stranger Things (2016), American Crime Story (2016), en The Deuce (2017).
Filmografie Rolprente 2013: Butterflies of Bill Baker After the Wedding
Televisiereekse 2016: Stranger Things 2016: American Crime Story 2017: The Deuce 2017: Time After Time The Village
Televisierolprente 2008: Rent: Filmed Live on Broadway 2015: CMT Artists of the Year 2015 Panic
Video's 2009: Rent: The Final Days on Broadway 2009: Rent: The Final Curtain Call
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu