Gabriel Chavarria (gebore 29 April 1989) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Freedom Writers (2007), Lowriders (2016), en War for the Planet of the Apes (2017).

Filmografie Rolprente 2007: Freedom Writers 2016: Lowriders 2017: War for the Planet of the Apes The Raven

Televisiereekse 2012: Chris/tina 2013: East Los High 2018: The Purge

Televisierolprente 2017: Behind Enemy Lines

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1989 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu