Ming Chen (gebore 1 Augustus 1974) is 'n Amerikaanse vervaardiger, akteur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Air Strike (2018), Shakespeare's Sh*tstorm, en Burn in Hell, en in die televisiereeks I Sell Comics (2014).
Filmografie Rolprente 2013: Jay and Silent Bob's Super Groovy Cartoon Movie 2013: Tell 'Em Steve-Dave Puppet Theatre 2017: Cool As Hell 2 2017: Tell 'Em Steve-Dave: Live at the Gramercy Theatre 2018: Air Strike Shakespeare's Sh*tstorm Burn in Hell
Televisiereekse 2012: Comic Book Men 2014: I Sell Comics 2015: Captain Kyle's Cosplay Spotlight 2018: FilmYAP
Video's 2017: Tell 'Em Steve Dave Presents: Tesd TV 2018: Tell 'Em Steve Dave Presents: ElephANTS in the Room
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1974 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 21ste eeu